Lit by Petro Michau 23rd February 2014
My liefste engel kind, ek wens ek kon tyd terug draai! Ek sou jou nooit laat gaan het nie my hartjie! Mamma se hart is stukkend. Ek verlang my dood na jou my pragtige kind. Mamma is so lief vir jou my hartjie. Jy is veilig in my hart en gedagtes, elke sekond van die dag en nag!♡♥♡
This candle went out on 23rd March 2014.